Daai luilekker Desembervakansie langs die see voel alweer soos ‘n leeftyd terug. Net ‘n dag nadat ons terug by die huis geland het, was die laptop uit en het die 2024-werkjaar amptelik afgeskop.
Teen druktyd het matrikulante landwyd nog asem opgehou vir hul uitslae. My ne fie wat saam met ons op Agulhas vakansie gehou