Landbouweekblad

Gesoek: Nuwe markte midde-in strategiese skuiwe

Die ontstaan van die RCL-groep kan teruggespoor word na 1891, na ’n familiemeulenaarsbesigheid in Pretoria. Dit is egter effens misleidend, aangesien daar intussen ’n hele klomp amalgamasies en oornames was.

Bekende handelsname wat in die groep beland het, is Rainbow Chickens in 1989 en Foodcorp in 2013, wat ook gepaard gegaan het met ’n naamsverandering na RCL. Daarna is TSB-suiker op Malelane bekom, wat tans een van die drie grootste suikermeulens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter