Landbouweekblad

Só beding boere tot 75% afslag op eiendomsbelasting

BOEREVERENIGINGS van die Blouberg- munisipale gebied in Limpopo het daarin geslaag om vir boere ’n rabat van 75% op eiendomsbelasting te beding, maar dit het ses jaar geduur, met onderhandelinge wat by tye hittig geraak het.

Verenigings in ander gebiede het hul voorbeeld gevolg. Van hulle het al sukses bereik, terwyl ander nog voortbeur.

In die Blouberg- munisipale gebied het die vonk vir die stryd op Vivo begin in die kantoor van Erika Helm, bestuurder van die TLU SA se Bo-Brakrivier Boerevereniging. Helm is ook die nasionale voorsitter van TLU SA se komitee oor plaaslike regering.

“Boere weet eiendomsbelasting móét betaal word en is bereid om te betaal, maar hier in ons omgewing kry hulle nie regtig dienste van die munisipaliteit nie,” sê Helm, aan wie TLU SA se Nico Killian-trofee vir Landboupersoonlikheid van die Jaar in September vanjaar die tweede keer toegeken is. “Blouberg kan nie paaie onderhou nie, vullis verwyder, of water en riolering verskaf nie. Hier is nie ’n biblioteek, park of selfs ’n begraafplaas nie, wat openbare dienste is.

“Toe die munisipaliteit in 2006 ’n waardasierol gepubliseer het, het ons gesê ons wil met hulle oor die belastingkoers onderhandel en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter