GPS-tegnologie en presisiewerktuie wat groot besparings meebring, en ’n uitgebreide wisselboustelsel wat die boerdery se wolskape benut en voed, is Johan Hanekom van Moorreesburg se strategieë om krimpende marges te klop.
Vandat hy saam met sy pa, Dirkie, begin boer