Bul by die horings gepak met slim netstelsel
Netstrukture is onontbeerlik as jy vrugte van beter gehalte wil lewer, maar ook peperduur. Die Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar, Christi van den Heever, het ’n netstelsel ontwerp wat ’n kruising tussen ’n drapeer- en ’n vastestruktuurnet is – met al die voordele