Landbouweekblad

Nette in die Langkloof is ’n uitgemaakte saak

INLIGTING

Plaasligging: Joubertina, Oos-Kaap

Naam: Giraffeboerdery

Grootte: 320 ha

Vertakkings: Appels, pere

Grond: Sanderig, dieprooi grond en swart riviergrond

Reënval: Sowat 750 mm per jaar

KORTOM

■ Die toekoms vir die Langkloof se appels en pere lê onder nette.

■ Benewens beskerming teen hael bring die nette besparing mee wat water- en kunsmisgebruik betref, asook beter uitpaksyfers.

■ Die regte kombinasie kultivars in die boorde hou die uitvoermark tevrede.

Appel- en peerboere in die Langkloof kan nie meer die kans waag om hul oeste aan hael bloot te stel sonder nette nie. Die voordele wat daarmee gepaard gaan, maak dit uit en uit die moeite werd.

Ná 15 jaar waarin die Giraffe-boerdery nette aanwend om sy appels en pere te beskerm, oorskry die voordele enige nadele verreweg.

“Vir die bietjie ekstra arbeid kan jy dit enige tyd doen, want as jy die som maak, gaan dit met ’n plus eindig,” sê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter