Christi van den Heever is nie die enigste boer vir wie drapeernette hoofbrekens besorg nie. Ander vrugteboere het ook al planne gemaak om dié nette meer gebruikersvriendelik te maak.
Dr. Wiehahn Steyn, hoofbestuurder van Hortgro Science, sê die groot waarde van drapeernette lê