Beste artikels en rubriekeVEILIGHEID
Plaasmoorde is nie nuut nie, maar ’n besonderse bloedige week in Junie vanjaar waartydens agt aanvalle in agt dae plaasgevind het, het dit weer op die voorgrond geplaas.
In twee gevalle is twee mense vermoor – Pierre en Belinda de Kock op hul plaas Holvlei buite