Beesboere moet deesdae binne drasties veranderde spelreëls winsgewend probeer boer.
Meer beeste op dieselfde stuk grond is nie eintlik meer ’n opsie nie, maar ’n móét, en daarvoor moet die beweidingstelsel verander. In dié geval is ’n beesboer se tweede opsie