Landbouweekblad

Aanpassings kan SA melkproduksie verbeter

Die wins per koei van Suid-Afrikaanse melkplase is laag in vergelyking met Nieu-Seelandse en Ierse eweknieë, maar haalbare verstellings kan die agterstand uitwis. Só het mnr. David Beca, eienaar en besturende direkteur van Red Sky Agricultural (Edms.) Bpk., ’n Australiese maatskappy wat boere wêreldwyd help om winsgewender te boer, op ’n suiwelboeredag by George in die Suid-Kaap gesê.

Volgens hom is die melkproduksie per koei per jaar op ’n melkplaas die belangrikste aanduider van wins. Wêreldwyd is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter