Aanhou of ophou melk?
Jan 17, 2020
4 minutes
KOOS COETZEE
In 1995 was daar nog meer as 8 000 melkboere in Suid-Afrika. Tans is daar nog net 1 200 oor.
Melkboerdery is moeilik, kapitaal- en bestuursintensief en met marges wat meestal onder druk is. Gevolglik verlaat baie boere die bedryf, terwyl dié wat oorbly, gedwing word om te groei in omset en doeltreffendheid om met dalende winste kop bo water te hou.
Baie boere word deur struktuurprobleme gedwing om melkboerdery te staak. Soms is dit egter ’n emosionele besluit.
HOE VERGELYK MELKBOERDERY MET ANDER VEEBEDRYWE?
Wêreldwyd groei die suiwelbedryf as gevolg van bevolkingsgroei en die groei in per kapita-verbruik van suiwel.dui die omset van die primêre suiwel- en ander veebedrywe oor 16 jaar aan.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days