Huisgenoot

Kersfeessoen onder die mistel

CISKA stal die baksel gemmerkoekies op die tafel met koekies, laagkoeke en brode uit. Dié tyd van die jaar is haar klein bakkery en kafee soos ’n mini-miernes. Daar is ses tafels met stoele waar mense kan sit en tee of koffie drink. Sy en haar twee assistente, Elsie en Susie, werk hard. Kersfees is oor twee dae en daar is ’n toeloop, ook vir haar vrugtekoeke dig van die neute en vrugte.

Toe sy twee jaar gelede na dié klein dorpie langs die kus getrek het, geskei en gebroke, het sy besluit om haar brood te verdien deur haar eie bakkery te begin. Sy het eintlik nie verwag om so suksesvol te wees nie, maar die mense van die omgewing het haar gou ontdek.

Al die tafeltjies is beset, behalwe een in die hoek. ’n Lang man in jeans en ’n leerbaadjie kom in, kyk rond en loop reguit na die oop tafel waar hy gaan sit.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related