Idees

BEKOOR MY!

Miskien is ‘die punt’ nie om méér te lewe in die letterlike sin van 'n langer of meer produktiewe lewe nie, maar eerder om op enige gegewe oomblik meer te léwe. – Wunderman Thompson-verslag Dit was nogal 'n openbaring en 'n kopskuif.

Te midde van beurtkrag, siedende storms en verwoestende vloede en winde en allesbehalwe heerlike lente, is ek vir twee weke totaal platgetrek deur die nuwe Covidvariant. Toe ek uiteindelik uit my bed uit steier, was ek niks lus vir die lewe nie.

Is dit nou al wat daar is? het ek swartgallig gewonder.

Toe beland die lywige verslag The Age of Re-enchantment van die trend-ghoeroes Wunderman Thompson in my inboks. En ek jil van verligting: Dis nie net ék wat so voel nie, wêreldwyd is mense voos en lewensmoeg en smag na vreugde, verwondering en magiese betowering!

Die pandemie moet pa staan vir baie dinge, maar dit is 'n feit dat daar 'n diep gevoel van verlies en malaise oor die aardbol doenig is. (Sien ‘Dis wat mense sê’ op bladsy 117.) Volgens die Amerikaanse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees3 min read
Maak So Mooi
‘Die skou is 47,2 kilometer lank en het 5 000 uitstallers se harde werk en aptyt vir risiko geneem om bymekaar te sit,’ vertel die aantreklike Duitse organiseerder. En dit was min of meer hoeveel ek van die perskonferensie kon verstaan. Dis wat gebeu
Idees2 min read
Uitmekaartrek-filodeegtert
Genoeg vir: 8-10 Bereidingstyd: 1 uur Baktyd: 1 uur Oondtemperatuur: 180 ºC ♥ 240 g (250 ml) roomkaas ♥ 50 ml fetakaas (opsioneel) ♥ 10 ml gerasperde lemoenskil ♥ 110 g (125 ml) strooisuiker ♥ 500 g filodeeg ♥ 120 ml gesmelte botter ♥ 375 ml melk ♥ 5
Idees2 min read
SKOONMAAK Wenke
Laat dowwe glase blink deur dit met wit asyn uit te vee. Takel smal glasvase só: Plaas 'n koppie rou ryskorrels, 'n teelepel wit asyn en 'n bietjie skottelgoedseep in die vaas en vul dit tot bo met warm water. Plaas jou hand oor die bek en skud die v

Related