Huisgenoot

RAAISELS

DIE GROOTSTE VAKANSIEBLOKRAAI OOIT IN AFRIKAANS

Hierdie Desember verskyn ’n spesiale bielieblokraai in vier afsonderlike dele in Huisgenoot. Voltooi die hele blokraai, skryf in en staan ’n kans om ’n vakansie vir vier by ’n ATKV-oord plus R10 000 sakgeld te wen. Pak dié heerlike vakansie-aktiwiteit aan saam met jou familie, vriende en gaste!

DEEL 1

Hoe werk dit?

Die blokraaisel bestaan uit vier dele. Dié dele sal afsonderlik verskyn in Huisgenoot van 7, 14, 21 en 28 Desember 2023.

Knip die vier dele uit, plak dit week ná week aan mekaar en voltooi die raaisel. Daar is antwoorde wat oorvleuel, wat jy eers sal kan voltooi as jy ál vier kwarte het en dit aan mekaar geplak het. Die leidrade vir die antwoorde wat oor die vier hegplekke strek, is in blou gedruk. Jy sal die antwoorde daarop eers kan invul as jy ál vier dele het.

Die oplossing sal in Februarie 2024 in Huisgenoot verskyn.

Skryf so in

Voltooi die hele blokraai wat uit vier dele bestaan. Skryf in deur die onderstaande vier dinge te e-pos na huisgenootblokraaie@media24.com:

◼ Die kompetisiewoord: Skryf die letters in die ingekleurde blokkies, wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Bianca Terblanche Oor Harry De Villiers
DIT was nie liefde met die eerste oogopslag nie. Allesbehalwe. Ek het ’n ander ou gedate toe ek vir Harry ontmoet het. Hy was amper 10 jaar ouer as ek. Ek en sy broer was saam op skool op Aliwal-Noord. Ons paaie het in 2015 die eerste keer gekruis. E
Huisgenoot8 min read
Die Klank Van Sy Lewe
ELTON John het in 1987 ’n keeloperasie gehad wat sy stem verander het. Rod Stewart het in 2000 gehoor hy het skildklierkanker en kon nege maande lank nie sing nie. Luciano Pavarotti het groeisels aan sy stembande gekry omdat hy aan die begin van sy l
Huisgenoot4 min read
Hoekom Grom My Maag Soms?
‘WAT dink julle van dié een?” vra Bibi en hou ’n geel top met kolle in die lug. Sy is besig om deur ’n klomp klere te gaan sodat sy kan besluit watter klere sy moet hou en watter klere sy moet uitgooi. “Mal daaroor. Jy lyk baie mooi in geel, so ek di

Related