Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

NO 2 524

KOMPETISIEVRAAG

Watter vakansiedag is ter sprake?

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

Dié week wen een leser Siembamba deur Madelein Rust (H&R, R310).

Mindie Rochebrandt is swanger met haar en advokaat Marius se eersteling – erfgenaam van die Rochebrandt-fortuin. Maar ná die onsmaaklike voorval by haar ooievaarstee besef Mindie sy moet ’n streep trek. Van Marius en sy buie het sy genoeg gehad. Sodra die baba gebore is, gaan sy sak en pak trek uit Bloemfontein en met haar kind ’n nuwe lewe op De Rust begin.

Dae later bel Mindie se ma bekommerd. Mandelien, Mindie se tweelingsuster, ook swanger met haar eersteling, antwoord nie haar oproepe nie. In Mandelien se huis kom Mindie af op ’n grutoneel. Wie verniel ’n swanger vrou en haar ongebore baba so wreedaardig? En hoekom?

Vul die blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS “HG”, gevolg deur jou antwoord, naam en dorp/stad na . Net een SMS per deelnemer word toegelaat. Die SMS kos R1,50. Net mense. Kyk op vir die volledige bepalings en voorwaardes.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related