WIND- en sonkragprojekte van nagenoeg 66 GW word tans ontwikkel, en sal van nou tot 2028 gevestig word, volgens ’n onlangse voorlegging deur Kgosientsho Ramokgopa, minister van elektrisiteit.
Dit sal egter nie op sigsigself beurtkrag kan beëindig nie omdat Suid-Afrika steeds ’n betroubare basislading elektrisiteit benodig. Beurtkragvlakke kan daal wanneer