Huisgenoot

EINA, DIS ’N PYN IN DIE KNIE!

DIT RAAK ál hoe meer algemeen soos ’n mens ouer word – een uit elke vyf mense bo die ouderdom van 40 het chroniese kniepyn.

Maar net omdat dit algemeen is, beteken dit nie jy moet sommer net aanvaar dis nou maar jou voorland nie.

Chroniese kniepyn kan beïnvloed hoe aktief jy is – en kenners sê basiese knieoefeninge kan jou heelwat help om die pyn hok te slaan.

Hier is van die oorsake en ’n paar teenvoeters wat jy op die proef kan stel.

HOEKOM IS MY KNIEË SEER?

Die oorsaak van kniepyn verskil na gelang van jou ouderdom.

GROEN BLARE

In jong mense is die oorsaak meestal beserings of skielike bewegings wat spanning op jou knie geplaas

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related