STAP VIR STAP
1 Sny een van die kartonstukke in die helfte. Neem ’n helfte en meet met ’n liniaal af: Dit moet 25 cm lank en 16 cm breed wees. Knip die reghoek uit. Dit is die grootte van jou speelveld.
Neem die ander helfte en meet twee lang reghoeke van 25 cm x 10 cm elk, en dan ook