Landbouweekblad

Die laaste sien van die Fordson Major

Trekkerstories 3

Die Fordson Super Major was die hoogtepunt van Fordson Major, wat sy oer-oorsprong het by Henry Ford se ideaal om ’n trekker te vervaardig gelykstaande aan sy Ford Model T wat betref revolusionêre ontwerp, vervaardigingstegnologie en bekostigbaarheid.

Henry kon nie sy trekker ook Ford noem nie, want dié naam is opgeraap deur fortuinsoekers, Bear Ewing en Paul Ford, wat húl trekker die Ford genoem het. Paul was ’n klerk in ’n ysterwarewinkel en het vir Bear se geldmaakstorie geval. Hy het darem nie verniet die van Ford gekry nie, het hy seker gedink.

Kommentators het bespiegel dat hulle gehoop het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit