Landbouweekblad

Farmall lui ’n nuwe konsep vir trekkers in

Trekkerstories

Die eerste werklik suksesvolle trekkers met binnebrandenjins wat aan die begin van die twintigste eeu op ’n redelik groot skaal vervaardig en verkoop is, was die sogenoemde prêrietrekkers. Soos die generiese naam aandui, is dit ontwerp en gebou vir gebruik op die Amerikaanse en Kanadese prêries.

Daardie trekkers was baie sterk, baie groot en baie duur, en dit was nie wat die deursnee-Amerikaanse boer verlang het nie. Die duisende boere wat reg oor Amerika op kleinerige plase met spanne perde en muile voedsel, katoen en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit