Landbouweekblad

Gesonder veld ál hoop teen feller klimaat

Herlewingsveeboerdery 1

Vir klimaatslim veeboere is die reënmeter minder belangrik as die doeltreffende mikrobestuur van water wat in voer omgeskakel kan word.

Slegs daardie gedeelte van die reënval wat die grond binnedring en deur die goeie en gewenste weidingsplante getranspireer word, dra by tot doeltreffende voerproduksie en dus doeltreffende reënval. Die res van die watersiklus gaan verlore vir voerproduksie deur water wat afloop, verdamping direk vanaf die grond se oppervlak of deur plante met ’n swak waterverbruiksdoeltreffendheid.

Drie faktore help dat die maksimum hoeveelheid water die grond binnedring. Die digtheid van plantbedekking “rem” watervloei as ’t ware en laat meer water toe om in te dring. Omvattende weidingsbestuur, waardeur kaal kolle deur klou-aksie herstel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter