Dit is nie altyd wys om bloekombome voor die voet uit te roei nie, al is ses van die 85 bloekomspesies in Suid-Afrika tot indringers verklaar.
Bloekoms is ’n bron van nektar en stuifmeel reg deur die jaar. Na raming kom sowat die helfte van Suid-Afrika