DEKGEWASSE HELP NATUURLEWE IN WINGERDE
Jul 23, 2021
2 minutes
— MEDEWERKER
FOTO: MARINUS GELDENHUYS
Die gebruik van ’n laekoste-praktyk soos dekgewasse help met die behoud van natuurlike biodiversiteit en plaagbestryding. Dit help onder meer gronderosie verminder, skep ’n spesifieke mikroklimaat en bevorder die hersirkulering van voedingstowwe.
Wyndruifboere wat omsigtig te werk wil gaan met die verskeidenheid kewers, insekte en spinnekoppe in hul wingerde, kan begin deur
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days