Kuier

DIE TAAISTE IN DIE LAND

PROFIEL

D ié man ken van vure doodslaan – letterlik! Emile Conrad (39) het onlangs wéér koning gekraai in die SA Toughest Firefighter Alive -kompetisie –’n strawwe fiksheidstryd wat brandslaners se uithouvermoë tot die uiterste teen mekaar beproef. En dis nou al die sesde keer dat hy as die land se taaiste brandweerman aangewys is.

Emile is beskeie verby oor dié titel tydens ons Kuier-gesels.

Dié pa van twee werk vir die Garden Route-distriksmunisipaliteit se brand- en reddingsdienste in George. Hy het die eerste keer in 2011 die kompetisie gewen toe dit nog net vir Wes-Kaapse brandbestryders gehou is, sê hy.

’n Jaar later het hy tweede geeindig toe dié kompetisie vir die eerste keer nasionaal aangebied is.

Van toe afdie wenne ingepalm, en vanjaar was dit weer só.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo