Huisgenoot

VOL DRYFKRAG

OP DIE lowergroen gholfbaan in Mbombela verbreek net die sporadiese klapgeluid van ’n dryfyster teen ’n bal die Laeveldse stilte. Hier en daar kruie gholfkarretjies van die een putjie na die ander.

Op die 18de putjie hou Meiring de Clercq (33), ’n siviele ingenieur, stil en kies ’n stok uit sy gholfsak. Maar hy klim nie uit nie, want sy “gholfkarretjie” is in der waarheid ’n baie spesiale rolstoel.

Hy druk ’n knoppie op die beheerpaneel voor hom en ’n hysmeganisme lig hom orent. Van onder sy keps loer hy na die gaatjie en speel sy hou. “Well done, Meirie!” roep sy vriend Luan Fourie terwyl hulle die bal agternakyk.

Tevrede met sy hou druk Meiring nog ’n knoppie. Die vierwielrolstoel begin vorentoe beweeg en sy vier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke