Landbouweekblad

Skerper beelde: Satelliete haal hommeltuie in

Met satellietbeelde wat gereelder en in skerper resolusie beskikbaar raak, is dit besig om hommeltuie in te haal as die voorkeurmetode om beelde te kry.

Volgens Pieter Burger, hoof van digitale dienste by Syngenta SA, het satellietbeelde die afgelope tien jaar gevorder van die LANsat-satelliet wat elke 15 dae ’n beeld met 30 m-resolusie gelewer het, tot Sentinel 2 wat in 2016 gelanseer is en elke vyf dae ’n beeld met 10 m-resolusie voorsien. Intussen het Planet Labs in 2020 begin om ’n daaglikse satellietbeeld vry te stel met ’n resolusie van 3 m x 3 m.

“Jy kry egter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit