Aerobotics se nuwe kunsmatige-intelligensietegnologie (AI) om vruggrootte te meet, help om boere se produktiwiteit aansienlik te verbeter. Mouton Citrus van Citrusdal meen dié innoverende tegnologie bring ’n omwenteling wanneer dit kom by die meting en monitering van vrugtegroei regdeur die seisoen.
Aerobotics se slimfoontoepassing laat boere toe