Landbouweekblad

Stelsel monitor van produksie tot arbeid

PLAASINLIGTING

LIGGING: Brits, Noordwes

KORTOM

■ ’n Produksiemoniteringstelsel meet werkers se produktiwiteit, asook die opbrengs van verskillende gewasse.
■ Danksy die regte kultivarkeuses is ’n verbetering in opbrengs van 20-30% aangeteken.
■ Besparings word aangewend om die boerdery vertikaal uit te brei en verhogings in lone en elektrisiteitstariewe te absorbeer.

Die Suid-Afrikaans ontwerpte produksiestelsel Agrigistics slaan drie vlieë met een klap – dit vergemaklik bestuur vir boerderye wat arbeidsintensief is, bepaal die opbrengs van veelvuldige gewasse, en bereken en bestuur produksiekoste beter.

Die bestuurstelsel het ontstaan nadat drie ingenieurs, mnre. Cilliers Geldenhuys, Luke Kroon en Johan Ferreira, wat almal aan die Universiteit van Pretoria gestudeer en aanvanklik stelsels vir die mynbedryf ontwikkel het, se pad met dié van mnr. Mario Marais van die Modelpak-boerdery gekruis het. Modelpak is ’n groenteboerdery by Brits wat ’n wye verskeidenheid groente verbou en sowat 800 werkers in diens neem.

Nadat die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.