Landbouweekblad

ARBEID MET PRESISIE

LIGGING WES-KAAP

INLIGTING

Ligging: Stellenbosch

Naam: Adagin Technologies

KORTOM

■ Arbeid is een van die duurste afdelings van produksiekoste. Dit is dus belangrik om dit so doeltreffend moontlik aan te wend.

■ Dié tegnologie stel boere in staat om met presisie te oes, te pak en kosteberaming te doen.

■ Dit is eenvoudig, robuus en maklik om te benut, en dit bied eindelose voordele. Boere kan meer regkry met dieselfde werkerskorps, of selfs met minder werkers oor die weg kom.

Met Adagin Technologies se tegnologie-oplossing kan boere sowat 30% meer uit hul arbeid te haal.

“Ons produktiwiteit het met tot 30% verbeter in die twee jaar dat ons die stelsel gebruik,” vertel mnr. Wilhelm Naudé, wat onder meer met steenvrugte (perskes, nektariens en pruime) op die plaas Oudewagensdrift naby Worcester boer.

Op ’n ander klant se plaas het die Adaginstelsel hulle in staat gestel om minder werkers in diens te neem.

“Hulle het vanjaar ’n groot appeloes gehad, en hulle sou ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh