Huisgenoot

AS SIBBES STRY KRY

MENSE beskryf hul susterskap as ’n liefde-haat-verhouding, maar as ’n mens kyk hoe hulle teenoor mekaar optree, lyk dit partykeer of daar beslis meer haat as liefde betrokke is.

Dit is geen geheim dat hulle mekaar al letterlik aan die keel gegryp het nie. En dan is daar nog die katterige aanmerkings en rugstekery – ja-nee, die susters Kourtney Kardashian Barker en Kim Kardashian het al jare lank ’n moeilike verhouding.

En moenie dink dinge is aan die afkoel nie – hul mees onlangse twis word volgens aanhangers as besonder morsig beskryf.

Dié vete kan in die vierde seisoen van gesien word. Die vonk in die kruitvat was toe hulle afsonderlik met die Italiaanse modehuis Dolce & Gabbana saamgewerk het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related