idees-klasse
Bederf jou gaste met 'n warm drankie met 'n prettige verrassing wat op die rand van die beker balanseer. Dié huisiekoekies is ook lieflike geskenke.
Maak: 12 Bereidingstyd: 2½ uur Baktyd: 8-10 minute Oondtemperatuur: 200 °C
Smelt 120 g botter of bakmargarien, 100 g