Landbouweekblad

SOETE VERLEIDING

Sjokolade-koffiemousse met geskroeide heuning

Geskroeide heuning gee ’n dieper geur en heerlike dimensie aan sjokolademousse. Die heuninggeur pas goed by die bittersoet smaak van die koffie en sjokolade. ’n Mens sou dink die heuning sal die mousse te soet maak, maar dit is glad nie die geval nie. Probeer dit gerus.

■ 200 g donker- of melksjokolade
■ 400 ml room (verkoel 200 ml daarvan tot yskoud)
■ 30 ml vuurwarm espresso of baie sterk koffie
■ 60 ml heuning

Kap die sjokolade fyn. Verhit 200 ml van die room tot net onder kook-punt. Giet dit oor die gekapte sjokolade en voeg ook die espresso of sterk koffie by. Roer tot glad. Verhit die heuning in ’n aparte pannetjie of klein kastrol tot kookpunt. Laat prut tot dit ’n donkerder kleur het (maar nie brand nie) en voeg dit by die sjokolademengsel. Laat die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Teler Kraai Koning Met Haantjie Van R11 000
Willie Schmidt van Stellenbosch het ’n Sebright-bantamhaan en -hen vir onderskeidelik R11 000 en R8 600 verkoop op ’n veiling deur Poultry WhatsApp Auctions. “Dit is ’n prestasie om só ’n hoë prys vir ’n Sebright te behaal,” sê hy. “Die openingsbod o
Landbouweekblad4 min read
Vuurwapens: ‘Nalatigheid’ Ná Vernietiging Kan In Hof Draai
DIE vernietiging van derduisende vuurwapens sonder ’n papierspoor of ballistiese toetse kan voor die hof gedaag word, en spesialiste meen dit maak die polisie aandadig aan misdade wat daarmee gepleeg kon word. “Die Suid-Afrikaanse polisiediens (SAPD)
Landbouweekblad2 min read
Taai Bees Vir ’n Moeilike Klimaat
Vanjaar se Nguni-elitekoei is “ ’n goeie, soliede koei wat jaarliks ’n goeie kalf speen”. Dié 14-jarige Nguni-koei, MVN 090116, van Glen Knott se Qhina-stoetery by Fort Beaufort, is in 2011 as dragtige vers van die teler Michiel van Niekerk op die Di

Related