Huisgenoot

SEER BENE? STERK ARMS

DIE reus met die oop seunsgesig slaan drie keer met sy handpalm op die tafel om homself op te rui. Dan draai hy sy bofbalpet agterstevoor op sy kop, plant sy elmboog op die tafel en vat sy teenstander se hand vas.

Daar is groot belangstelling in vanaand se armdrukstryd, want die Australiese legende “Super Mario” Tambakis kom te staan teen ’n opwindende nuweling uit Suid-Afrika, die 20-jarige Riekerd Bornman. Dié ou, fluister die ingeligtes, kan saam met die bestes armdruk.

Die skeidsregter maak seker hul handgrepe en liggaamshouding is tegnies korrek, en dan begin hulle druk.

Toe die gebeur en gesteun verby is, wen Super Mario met 4 drukke teen 1, maar hy voorspel dié groentjie van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi