Huisgenoot

SKONE SOMER

JOU planne vir die vakansie is agtermekaar en jou koel klere vir die somer reeds uitgepak.

Dit is nou tyd om ook jou skoonheidsroetine te bekyk en aan te pas.

Die warm seisoen bring soel, sonnige dae, maar die hitte en vogtige lug kan nadelig wees vir jou vel en hare.

Hier is nuttige wenke oor hoe om die hitte te klop, die humiditeit en bedompigheid baas te raak, en deur die somer ’n gesonde gloed te hê.

Lyf

Jy doen dalk die moeite om jou gesig te beskerm, maar die res van jou lyf het ook aandag en sorg nodig. Sluit hierdie stappe in jou roetine in vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related