SKITTER DIÉ SOMER
Dec 10, 2021
3 minutes
Deur NTHABISENG MAKHOKHA
GRIMERING gaan oor veel meer as om bloot ’n paar produkte aan jou gesig te plak. Vir ’n foutlose voorkoms moet die regte produkte vir elke soort vel sorgvuldig aangewend word. Met die seisoenswisseling is dit baie belangrik om te weet wanneer om van winter-na somergrimering oor te slaan.
As jy ’n droë en sensitiewe vel het, gebruik jy waarskynlik dwarsdeur die jaar bevogtigende grimering, en jy wissel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days