Vir ’n stralende wintervel
Jul 03, 2020
3 minutes
Deur AIMÉE LEABON
As jy in die winter las het van dié probleme, is jy nie alleen nie – en daar is oplossings. “Tydens die kouer maande neem humiditeit af en dit droog die vel uit,” verduidelik die dermatoloog dr. Li-Chuen Wong. “Dit laat die vel dikwels styf en ongemaklik voel en meer geplooi lyk.” Tog is dit moontlik om die hele koue seisoen met ’n stralende, gladde gelaat te spog. Hier is die vyf velsorgprodukte wat kenners aanbeveel jy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days