Onderlaag Jou grootste uitdagings opgelos
Feb 24, 2020
3 minutes
1 PROBLEEM JY WEND TE VEEL ONDERLAAG AAN
Baie vroue glo jy moet onderlaag oor jou hele gesig aanwend, maar grimeerkunstenaars is dit eens dat minder beslis meer is. Selfs al verkies jy volledige bedekking, wil jy steeds hê jou onderlaag moet so na as moontlik aan jou natuurlike vel lyk, pleks van aangeplak.
Begin onderlaag altyd in die middel van jou gesig aanwend omdat jou velkleur hier gewoonlik meer onegalig is en werk buitentoe, sê Emmanuelle Geoffrey, internasionale Pro Teamgrimeerkunstenaar van Dior.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days