SA Hunter/Jagter

BOKBOLSPOEG

Wraggies, dit ís toe so. Almal in die geweste het gedink dis ’n wolhaarstorie. Sien is glo, en ons hét gesien – nig Magriet uit ons eie kontrei is die wenner van die Nasionale Bokbolspoeg-kampioenskappe! Skielik plaas elkeen wat al ooit ’n kiekie saam met haar geneem het, dit op Facebook en klets land en sand asof hulle boesemvriende is.

Ek en sy het saam grootge-word, maar het mekaar donkiejare laas gesien. Sy was ’n rabbedoe en nie een wat jy kaal-hand kon pak nie. Ek het vanjaar ’n trofeerooibokram vir die wenner van hierdie uitsonder-like kompetisie geborg. In my wildste drome het en nie kon dink dit sou my niggie van die buurplaas wees nie. Kan jy nou glo, sy gaan vandag haar bokkie kom klits en sekerlik haar spoegtrofee kom afshow. Ek borg altyd ietsie omdat hierdie sport my ouma so na aan die hart gelê het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter3 min read
Buck - Messe Die Jagter Se Vriend Vir Meer As ’n Eeu
Buck-messe is alombekend vir hulle kwaliteit en vermoë om skerp te bly ondanks gereelde gebruik. Die Buck-storie begin in 1902 in die Amerikaanse deelstaat Kansas toe ’n grofsmid genaamd Hoyt Buck begin eksperimenteer het met messe wat hy self van ou

Related Books & Audiobooks