SA Hunter/Jagter

DIE WILDSPOTJIE

Elke jaar kom die familie op die plaas bymekaar en dan maak ons ’n begeerlik-heerlike wildspotjie met stampmielies vir hoofgereg en strooplekker familieresepsouskluitjies vir nagereg. Liewe land, toffieappeltand, ek hou mos van ’n soetding!

Gepraat van soetgedoentes... Toe ek nog net kniehoogte was, het ek en my twee broers en suster gereeld huiskonserte vir ouma en oupa gehou. Ons tonele was geïnspireer deur wat ook al op die kleinkassie speel of op die silwerdoek draai. Daar was Knight Rider, MacGyver, Airwolf, The Bold and the Beautiful, The Karate Kid en Gremlins... te veel om op te noem. Die skaterlagskeppings was dié waar ons gemeng en pas het uit verskeie programme. Soos Dallas se J.R. wat deur Ninja Turtles aangeval word of Brakanjan wat Luke Skywalker wys hoe jy eintlik met ’n moet kan woeker en waks.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter2 min readForeign Language Studies
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel
SA Hunter/Jagter3 min read
Buck - Messe Die Jagter Se Vriend Vir Meer As ’n Eeu
Buck-messe is alombekend vir hulle kwaliteit en vermoë om skerp te bly ondanks gereelde gebruik. Die Buck-storie begin in 1902 in die Amerikaanse deelstaat Kansas toe ’n grofsmid genaamd Hoyt Buck begin eksperimenteer het met messe wat hy self van ou

Related Books & Audiobooks