SA Hunter/Jagter

KRUIWA SKITTER OP TWITTER

“Wakker word!” roep ek toe ek verby Kruiwa stap waar hy nog knus in sy Grondpad Vellie lê en lang papegaaidrome droom. “Kom, kom, kom, vroeg uit die vere met jou!” Vandag kom ’n Amerikaanse pa en seun by ons jag en alles moet perfek in plek wees. Hulle kom vir die “te voet met Krisjan en Kruiwa”-
jagervaring en ons moet dit die beste dag van hul lewe maak. “Allamapstieks, Kruiwa, klap die droom uit jou kop en vee die slaap uit jou oë!” Kruiwa het tot laataand met die nonnetjiesuile geklets en wanneer ek met my mensoor inluister, klink dit of die uile net spookstories vertel.

So van spookstories gepraat. Ek was pas skaars klaar met skool toe kry ek werk op ’n wildplaas. Die plaas was tussen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks