Huisgenoot

VRA VIR IRMA

KAN HULLE MY KIND SOMMER NET VAT?

V Ek en my man is geskei en die kinders is in my sorg geplaas. Die oudste seun het gevra om by sy pa te bly, wat ons toe gedoen het. Die jongste een bly by my.

Ek het onlangs Pretoria toe getrek en ná ’n gesukkel kon ons steeds nie vir die jongste plek kry in ’n nuwe skool nie.

My ma, wat ’n onderwyseres is, stel toe voor hy bly by haar en maak die skooljaar klaar in die skool waar hy nog heeltyd was.

Dis ’n logiese oplossing vir iets wat ’n yslike

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related