Kuier

VERTEL VIR ANTIE VAL

Soos kat en hond

Vraag

KLEINKINDERS BAKLEI

ntie, ek het twee pragtige kleinkinders. Hulle bly die afgelope twee jaar, sedert die begin van die pandemie, saam met hul ma by ons. Maar die twee stry en baklei die meeste van die tyd met mekaar. Dis soms soggens, smiddae en saans. Sommer soos hulle uit die skool kom wanneer ons hullegaan haal. Hulle bly netontevrede met mekaar. Ek kan dit nie meer hanteer nie. Ek praat met hulle en ek bid vir hulle,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related