Huisgenoot

TOE BRAND MY VROU ONS HUIS AF

DIE geweldige slag het die buurt wakker geruk. In hul nagklere het die bure na buite gestroom. Wat gaan by die Fouries se huis aan?

En daar, buite die gesinshuis in Welkom se Langenhovenstraat, kyk hulle toe hoe die woning deur vlamme verswelg word.

Genadiglik is die huismense nie tuis nie. Hennie het Kaap toe getrek agter werk aan, en toe Retha besluit het om van hom te skei, is sy met die kinders terug na haar ma toe.

Maar in die vroeë oggendure kom Retha daar aangejaag, en sy lyk ontroosbaar by die puin van die huis waar die gesin 12 jaar gewoon het.

Dit was eers die volgende oggend, 20 Mei 2018, dat Hennie die slegte nuus van sy vervreemde vrou gehoor het.

“Sy het my so

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related