Huisgenoot

Kommissie ondersoek hoë pryse van TB-medisyne

TUBERKULOSE (TB) is ’n algemene infeksie van die longe wat deur ’n bakterie veroorsaak word. Dit kan deur jou bloed na ander organe in die liggaam versprei. Mense kan dus TB ontwikkel in hul beendere, vel en ingewande.

Die Suid-Afrikaanse Mededingingskommissie het aangekondig hulle gaan die farmaseutiese maatskappy Johnson & Johnson ondersoek weens die hoë pryse waarteen hulle TB-medikasie verkoop. Die Mededingingskommissie ondersoek enige praktyke waar mededinging beperk word en sorg dat reëls in plek is om ons ekonomie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke