et my eerste twee babas het ek, soos die meeste ma’s, purees gemaak en gevries en my babas getrou met ’n lepel gevoer. Skaars ’n maand ná my derde se geboorte moes ek in diepte ondersoek instel na ’n nuwe manier van kos gee: babageleide spening. Volgens navorsing is die meeste gesondheidswerkers nie positief daaroor nie, omdat hulle dit nie self ervaar het nie. Met ’n klein babatjie in my arms het ek besluit dat ek ’n een-keer-in-’nleeftyd-geleentheid het om as dieetkundige self te kyk of die metode werk. In die maande voor Carissa begin eet het, het my
BABAS KAN SELF EET Regtig!
Oct 05, 2023
3 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days