STARFIELD ★★★★
XBOX SERIES X/S, PC
NOU BESKIKBAAR.
Die maatskappy wat Starfield gemaak het, is vir die suksesvolste videospeletjie van alle tye verantwoordelik.
Dis moeilik om is tot vandag toe steeds een van die speletjies wat daagliks die meeste gespeel word. En ná daardie epiese fantasieverhaal met sy drake en towenaars het Bethesda hulself oortref met die meer grootmensagtige -reeks – gewild, lekker om te speel en vindingryk.