Huisgenoot

KIES SÓ JOU BELASTINGPRAKTISYN

SOEK jy hulp met jou belastingsake? Onthou dat belastingpraktisyns se dienste en kwalifikasies verskil en dus ook hul fooie. Hierdie sewe vrae kan jou help om die regte mens te kies.

1 WAT IS HUL KWALIFIKASIES, ERVARING EN REGI-STRASIESTATUS?

Belastingpraktisyns wissel van geoktrooieerde rekenmeesters (GR’s) tot boekhouers. Maandelikse salaristrekkers sonder ander inkomstestrome wie se belasting taamlik eenvoudig is, benodig gewoonlik nie ’n hoogs gespesialiseerde belastingkundige se dienste nie. Maak nie saak wie jou help nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related