Kuier

TYD VIR JAN TAKS

Die belastingseisoen is in volle swang en die blote gedagte aan Jan Taks laat menige belastingbetaler sweet. Jy sug diep as jy dink aan die groot soektog na verlore dokumente en kwitansies, onsekerheid oor wat jy kan eis en wat nié, en watter foute om te vermy sodat daar nie delays in jou SARS (die SuidAfrikaanse Inkomstediens) terugbetaling - of selfs erger, enige penalties - is nie.

Elke jaar skop SARS hul invorderingseisoen in Julie af en vanjaar eindig dit op 24 Oktober (verlede jaar was dit einde November). In dié tyd moet jy jou persoonlike belasting indien vir die periode van twaalf maande tot einde Februarie van dieselfde jaar.

Vanjaar het SARS ’n paar veranderings aan die proses aangebring waarvan jy moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related