Huisgenoot

JA, ONS GAAN UIT!

WEKE reeds probeer die skindertonge agter die kap van die byl kom.

Is hulle of is hulle nie? Dan sien ’n mens ’n foto waarop dit lyk asof iets aan die gang is, dan hoor jy fluisterpraatjies uit die binnekring.

Soms neem die paparazzi sy motor voor haar huis af. Soms sien ’n mens hulle saam op ’n wandeling.

Maar alles bly net bespiegeling.

Tot nou.

Nou is daar bewyse. Afgeneem by ’n Beyoncé-konsert in Los Angeles.

Eers het hulle nie besonder vryerig gelyk nie. Sy het haar suster se hand vasgehou. Hy het ’n paar tree agtertoe gestaan met sy gesig onder ’n bofbalkep verberg.

Maar toe begin dinge kook.

Soos wat Beyoncé die treffers uitgeryg het,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru