Huisgenoot

MODEL-MA TOT MONSTER

VIR die buitewêreld was sy die hardwerkende ma van ses kinders en ’n toegewyde lidmaat van die Mormoonse kerk.

Ruby Franke en haar man, Kevin, het mense geïnspireer en die hartsnare getokkel deur hul gesin se daaglikse doen en late te verfilm en op haar YouTube-kanaal, 8 Passengers, uit te saai. Die video’s wat sy geplaas het, was alledaagse tonele uit haar voorstedelike Amerikaanse lewe, afgewissel met ouerskapwenke vir haar 2,5 miljoen volgelinge.

Maar nou is dié heilsame beeld waaraan sy so hard gewerk het in sy peetjie nadat dit aan die lig gekom het Ruby is moontlik ’n monster en glad nie ’n modelma nie.

Haar kinders beweer sodra die kameras ophou verfilm het, het sy in ’n feeks ontaard wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related